Adverteerders

Soek vir inligting op enige manier – naam, van, nommer, of gedeelte van 'n woord. Dalk ken jy iemand wie jy dink hier sal wil adverteer. Stuur vir hulle 'n skakel per epos.



Besigheid Tipe Kontak inligting Adres
All Home Projects

All Home Projects
All Home Projects verseker dat jou huis in perfekte toestand bly. Hulle doen hout dekke en vlekvrye staal balustrades; patio dakke, motor afdakke; sekuriteitsdeure; heinings; motorhekke; aluminium deure en vensters; storte, en nog baie meer. [ Volledige artikel... ] www.allhomeprojects.co.za
Jaco Roux
jaco@allhomeprojects.co.za
073 682-3482
Roodeplaat
Andries Oberholzer Consulting

Andries Oberholzer Consulting
Inligtingstegnologie, proefleeswerk, vertalings, webwerfontwerp, en digitale bemarking deur die belangrikste sosiale media kanale – ons help jou om te verseker dat jou besigheid sy teikenmark bereik. www.andriesoberholzer.com
Andries Oberholzer
contact@andriesoberholzer.com
084 531-8046
Montanapark
Artsy Enterprise

Artsy Enterprise
Nuwe meubels, meubel herstel, staalwerk, houtwerk – Artsy lewer uitstekende werk en jou swart- en geelhout meubels lyk weer soos nuut. www.artsyenterprise.co.za
Lian Smit
artsyenterprise@gmail.com
062 516-5647
213 Enkeldoorn Avenue
Montanapark
Avava Educational and Development Consultants

Avava Educational and Development Consultants
AVAVA bied professionele ondersteuning aan vir onderwys- en opleidings instansies regoor Suid Afrika.
Dr Coetzee Bester
coetzee@padmodzicc.co.za
083 440-5968
Roodeplaat
Boedelbrug

Boedelbrug
Inligtingstegnologie; Webwerfontwerp; Proefleeswerk www.boedelbrug.co.za
Deon Van Zyl
info@boedelbrug.co.za
069 712-2293
Pretoria Omgewing
Boss Brand SA

BossBrand SA
'n Bemarkers blad wat eg Suid Afrikaanse eenmansake besoek, foto's neem, en dan bemark teen 'n tarief. Instagram
Tonia Van Wyk
theboutiquephotostudio@gmail.com
071 471-0413
Pretoria Omgewing
Citi Protection

Citi Protection
Sekuriteitsdienste www.citiprotection.co.za
Jaquie Hoaten
info@citiprotection.co.za
012 941-1269
Sinoville
CPTD Online

CPTD Online
Onderwys en Opleiding

Om u professionele lewe makliker te maak, het ons, in ooreenstemming met alle SACE-riglyne, 'n CPTD- aanlyn stelsel geskep wat nie net tyd en administrasie bespaar nie, maar ook die proses van voltooiing en registrasie van CPTD-punte op die SACE-platvorm te vergemaklik. [ Volledige artikel... ]
www.cptd-online.co.za
Dr Coetzee Bester
helpdesk.cptd@riscofin.co.za
012 361 3424
Roodeplaat
Cubify

Cubify
Bemarkingsdienste op 'n ander vlak! As jy goeie bemarking vir jou besigheid soek, hetsy gedrukte of digitale media, is Cubify die ouens om te kontak. Hulle promosie video's is van uitstekende gehalte. Hierdie ouens dink regtig buite die boksie! www.cubify.co.za
Minki Swart
info@cubify.co.za
082 660-7663
Leeuwfontein
Die Opstal Biltong

Die Opstal Biltong
Biltong vir alle geleenthede Opstal Biltong Facebook bladsy
Erika Madden
082 458-3760
Pieter Madden
082 800-6168
Sinoville
Eazy Move

Eazy Move
'n Makliker manier om jou karavaan of treiler vinnig en akkuraat te parkeer, sonder die hulp van 'n voertuig. www.eazymove.co.za
Dawie Coetzer
info@eazymove.co.za
Dawie Coetzer
061 636 7595
Regina Coetzer
082 789 6927
Pretoria
FHM Fix

FHM Fix
Hersteldienste – groot en klein huisonderhoud; kombuise en badkamers; Herstek van dakke; waterdigting; plafonne; teëlwerk; sweiswerk; algemene elektriese herstelwerk; plaveisel; mikro besproeiïng vir tuine; veiligheidshekke; en loodgieterwerk. Facebook
LinkedIn
Hein Schroder
heinjnrschroder@gmail.com
071 631-3396
072 386-4950
Wallmannsthal
FVC Stationers

FVC Stationers
Skyfbehoeftes – FVC Stationers is in 2010 in Pretoria gestig. Wat begin het as 'n klein onderneming wat op die individue en korporatiewe markte fokus, het ons sedertdien ons dienste uitgebrei sover dit staatsdepartemente en skolebenodigdhede betref. FVC Stationers fokus op alle mense wat hul skryfbehoeftedienste benodig, van die individuele persoon wat vir hul huis of klein besigheid koop tot korporatiewe, regerings- en skoledepartemente. www.fvcstationers.co.za
Anna Le Roux
info@fvcstationers.co.za
012 943-8127
082 957-8609
Kameeeldrift Oos
Flex Electrical

Flex Electrical
Elektriese dienste, sonpanele, besproeiïng, algemene instandhoudig, sweiswerk www.flexelectrical.co.za
Stephen Tsalavoutas
admin@flexelectrical.co.za
stephen@flexelectrical.co.za
072 710-7447
Queenswood
Espresso Laundry, Magalieskruin

Espresso Laundry, Magalieskruin
As jy moeg is vir wasgoed was, is Espresso Laundry die plek om te besoek. www.espressolaundry.co.za
Celia Van Schalkwyk
celia@espressolaundry.co.za
081 421-9005
Magalieskruin
Hairz Beauty & Nails

Hairz Beauty & Nails
Haarsny, naelversorging, velbehandeling, en meer https://www.facebook.com/HairzBeautyNails/
Leenete

012 543-0967
Montanapark
Hannah Collective

Hannah Collective
Items vir dames www.hannahcollectve.co.za
Lizhan Beukes
info@hannahcollectice.co.za
Lizahn, 082 056-2137
Kameeldrift
JBD Sport

JBD Sport
Sporttoerusting, korporatiewe items Facebook
Jeanette
info@jbdsport.com
Jeanette, 082 925-9507
JC, 067 072-6361
Doornpoort
Jean Oberholzer Consulting

Jean Oberholzer Consulting
Menslike Hulpbronne; Personeel Aanstellings LinkedIn
Jean Oberholzer
oberholzerjean@protonmail.com
061 395-0210
Montanapark
John Chapter Three

John Chapter Three
Fokus op die Johannes Evangelie, en die redding van die mens. Beskikbaar in ses tale – Afrikaans, Arabies, Engels, Russies, Tswana, en Zoeloe. www.johnchapterthree.com
Andries Oberholzer
info@johnchapterthree.com
084 531-8046
Queenswood
Levante Electrical Maintenance Solutions

Levante Electrical Maintenance
Elektriese Dienste www.levanteelectrical.co.za
Ivan van Rooyen
levantemaintenance@gmail.com
076 865-3642
Annlin
Linn Sondek LP12 Support

Linn Sondek LP12 Support
Elektroniese dienste, ondersteuning vir jou Linn Sondek draaitafel, musiek, viniel plate. www.lp12.co.za
Andries Oberholzer
info@lp12.co.za
084 531-8046
Pretoria
Marti's Mans Haarsalon

Marti's Mans Haarsalon
As jy 'n ou is en 'n haarsny soek wat sommer ook 'n lekker kuier is, maak gerus 'n draai by Marti's Mans Haarsalon in Winkel 39, Zambesi Junction. Hier kan jy sommer net lekker ontspan terwyl jy so 'n bietjie gepamperlang word. En ja, ons ouens kan ook doen met so 'n bietjie TLC. Besoek hulle op Facebook
Marti
079 787-6175
Montana
Mentoring Men

Mentoring Men
Ons bied ondersteuning aan mans om te verseker dat hulle die pilare van die samelewing is en bly, soos dit bedoel is om te wees. www.mentoringmen.co.za
Andries Oberholzer
info@mentoringmen.co.za
084 531-8046
Pretoria Omgewing en Landwyd
Montana Park Animal Hospital

Montana Park Animal Hospital
Veearts Dienste

montanaparkanimalhospital@gmail.com
012 548-6650
Montanapark
MS Auto & Turbo

MS Auto & Turbo
Motorherstel, Diagnostiese Toetse, Turbo Aanjaers
Marius Smit
msturbo.auto@gmail.com
084 979-7293
Gezina
Ohmtek

Ohmtek Solar and Electrical
Installasie van sonpaneelstelsels, en elektriese werk www.ohmtek.co.za
Drinus De Lange
sales@ohmtek.co.za
082 455-4910
Montanapark
Onpoint CoC

Onpoint CoC
Uitreiking van bevoegdheid sertifikate vir die water toevoer na eiendomme www.onpointcoc.co.za
Sybrand Potgieter
info@onpointcoc.co.za
061 389-3959
Pretoria Omgewing
Penta Motor Group

Penta Motor Group
Motor Verkope: Mahindra, Renault, Suzuki, Chery, Nissan, Hyundai www.pentamotorgroup.co.za
Wickus Willemse
wickusw@pentamotorgroup.co.za
074 928-8746
Montana
Pest Control Operations

Pest Control Operations
Plaagbeheer, onkruidbeheer, beroking, sanitasie, ontsmetting, en HACCP pesbeheer. Ons maak werk van muise, rotte, voëls, en ander goggas. www.pestcontroloperations.net
Johan Dippenaar
info@pestcontroloperations.net
082 729-7679
Montana
Prepaid Electric

Prepaid Electric
Voorafbetaalde krag- en watermeters vir huise en komplekse www.prepaidelectric.co.za
Wayne Dennison
sales@prepaidelectric.co.za
082 852-7427
Pretoria Omgewing
Propserve Management

Propserve Management
Bestuur van komplekse en hantering van alle regsaspekte www.propservemanagement.co.za
Marius Loubser
marius@propservemanagement.co.za
074 916 1969
Pretoria Omgewing
Rosemary's Cleaning Services

Rosemary's Cleaning Services
Skoonmaak van huise en kantore
Sarita van Staden

061 348-3797
Kameeldrift, Moot
Roux Van Rooyen

Roux Van Rooyen Accounting
Finansiële dienste, boekhouding, oudits – Etienne en sy span is wyd bekend in ons omgewing. Kontak hulle gerus om om te sien na jou belastingopgawe, besigheid se boekhouding, en baie meer. www.rvr.co.za
Etienne Roux
etienne@rvr.co.za
012 548-0926
Magalieskruin
Speartec Century Holdings Plumbing; Household Renovations; Electrical Appliances; Handyman
Ronnie Ngwenya
ngwenyaronnie@gmail.com
062 652-6355
Pretoria Omgewing
Specsavers Wingtip Crossing

Specsavers Wingtip Crossing
Optometriese dienste www.specsavers.co.za
Christine Henning
wingtip@specsavers.co.za
012 548-3648
Pretoria Omgewing
The Boutique Photography Studio

The Boutique Photography Studio
Family, newborn, portfolio, and portrait photographer Facebook
Tonia Van Wyk
theboutiquephotostudio@gmail.com
071 471-0413
Montana en omliggende areas
Toerbroers

Toerbroers
Kampe, toere, reis, natuur www.toerbroers.co.za
Sya Van Der Walt-Potgieter
sya@toerbroers.co.za
082 332-9512
Pretoria Omgewing
Tremble TRE® Provider

Tremble TRE® Provider
Raak van stres en trauma ontslae deur ons program te volg. Ons help jou ontspan! https://donnalineopperman.bcard.mobi
Donnaline Opperman
donnaline@tremble.co.za
065 922-7340
Sinoville
Valve Audio SA

valve audio
Stereo klankversterkers met buistegnologie www.valveaudiosa.com
Schalk Havenga
contact@valveaudiosa.com
066 263-5223
Doornpoort
VKB Groep

VKB Groep Ltd
Fidusiêre Boedelpraktisyn www.boedelbrug.co.za
Deon Van Zyl
deonvz03@gmail.com
069 712-2293 of (012) 335-6354
Pretoria
Vuur en Vlam Spitbraai en Spyseniering

Vuur en Vlam Spitbraai en Spyseniering
Vir al jou spyseniering behoeftes – troues, onthale, funksies, ekspos – ons maak jou volgende geleentheid iets om te onthou. www.vuurenvlamspitbraai.co.za
Facebook
Paul Van Der Meulen
paul@vuurenvlamspitbraai.co.za
079 822-2809
Kameeldrift Oos
We Fix Websites

We Fix Websites
We Fix Websites is deel van die Andries Oberholzer Consulting groep van dienste. Met We Fix Websites fokus ons net op bestaande webwerwe wat nie funksioneel is nie. Ons maak hulle reg, trek vir hulle 'n nuwe baadjie aan, en verseker dat hulle funksioneer soos dit veronderstel is om te wees.

Inligtingstegnologie; Webwerfontwerp
www.wefixwebsites.co.za
Andries Oberholzer
contact@wefixwebsites.co.za
084 531-8046
Montanapark
Wingtip Barber Mourad

Wingtip Barber
Haarkapper, barbier Facebook
Mourad

074 972-2634
Wingtip Crossing
Doornpoort