Jou omgewing

Jou impak op die omgewing

Het jy of jou besigheid 'n positiewe impak op jou omgewing? Dalk onderhou julle areas wat deur die stadsraad nagelaat is, of verskaf julle kos aan behoeftiges. Ons sal graag meer daaroor wil lees. Stuur gerus epos aan mystorie@noordvandieberg.co.za en ons plaas jou storie hier.