Espresso Laundry

As jy nie meer lus is om self jou wasgoed te was nie, of nog erger, jou wasmasjien het ingegee, is Espresso Laundry dié plek om te besoek. Ons kan net sê dat hierdie die "next level" laundromat in die hartjie van Magalieskruin is. Die volgende dienste word hier aangebied:

  • Pet Laundry
  • Droogskoonmaak
  • Was | Droog | Stryk | Vou
  • Komberse
  • Gordyne
  • Laundry liquid en Sta-Soft
  • Selfhelp diens (munte)

Ons selfdiens sluit die volgende in: gerieflik, skoon, en veilig waar jy in ons sitkamer kan sit met wifi en 'n koffiestasie. Die wasmiddels is ingesluit.

Vir pryse, skakel Celia Van Schalkwyk op 081 421-9005. Hoe vind jy ons? Ons is gerieflik geleë in Winkel 5, Palms Centre, braam Pretoriusstraat 591, Magalieskruin. Jy kan ons per epos kontak op celia@espressolaundry.co.za, of ons kontak op ons webwerf, www.espressolaundry.co.za. Hieronder is ook sommer 'n paar foto's wat meer vertel as woorde.

Espresso Laundry

Espresso Laundry

Espresso Laundry

Espresso Laundry